Monday, March 9, 2009

Vark gans















Die "Pig Goose" is baie skaars. Hoop julle kan
lees wat op diebord staan. Sit maar die engelse
tande in. Praat nou so dikwels engels - as ek my
afrikaanse blokraaisels wil invul soek en soms na
'n engelse antwoord in my kop.

No comments:

Post a Comment