Die Aquatics.
Die warm swembad
in Linda se dorpie:
Te Awamutu.
'n Lewensreder en
"uitsmyter" is voltyds
aan diens.
grootes en dieptes
met verskillende
teperature.
In NZ is baie warm-
baddens. Ek raai dit
is agv die vulkane.
Ons gaan kuier vir kinders in New Zeeland tot einde van 2009.
No comments:
Post a Comment