Sunday, March 8, 2009

Kiwi House


Voor die ingang van
Kiwi House.

My rolstoel het tuis
gebly. JP gaan toe
sommer by "kraam"-
hositaal in en vra om
een te leen. Sonder
om sy naam te vra gee hulle een en se hulle hoop
ek geniet die dag. Sal iemand in SA so vertrou word



Ons het regte Kiwi's
gesien - nogal op hul
voedingstyd - maar
was nie toegelaat om
hulle af te neem nie.
Hierdie is 'n mens-
gemaakte voorstel-
ling van kiwi-"gesin"



Eiers van verskillende
voels. Volstruis -2de
van regs & Kiwi in die
middel. Volwasse voels
word so 2,5 tot 3 Kg
(so 2 klein hoendertjies)


Possum besig om 'n
kiwi eier te vreet.

Possum word ernstig
inNZ uitgeroei omdat
hulle skynbaar TB
draers is.

No comments:

Post a Comment