gaan kamp by Waiwera.
Dis 'n gewilde kampeer
plek met warmbron
swembad.
Hier houek vir Mady,
die jongste besig terwyl
die ander kamp opslaan.
Voor staan ons tent -
heel regs is die ander
Botese.
Ons gaan kuier vir kinders in New Zeeland tot einde van 2009.
Groete van die Botese in Durbanville, SA.
ReplyDelete