Sunday, March 15, 2009

Kamp op Waiwera


Die bure se kinders
kuier graag saam met
ons en wil he ons moet
hul afrikaanse woorde
leer.

Moet se my engelse
tende is al goed stomp
Die bure kuier baie hier
en dan praat ons engels

Dit is Zag - die oudste.



Mens sien baie van hier-
die eilandjies langs die
kus. Hulle is gewoonlik
toegegroei

Die strand begin net
anderkant die muur.

1 comment:

  1. Het gewonder hoe dit met die engels gaan?

    :-)

    Juan

    ReplyDelete